WhatsApp Image 2022 09 05 at 17.42.2431

Huiswerk & Leergroep

Ons fokus is op Gr R – Gr 3 om hulle grondslagfase saam met skole  behoorlik vas te lê. Grondslagfase is hulle fondasie fase waarop jaarliks gebou word. As dit reg gevorm word kan leerder groei tot hulle potensiaal!

Ons woeker al vanaf 2015 en is geleë tussen laerskole in Kempton Park. Ons volg die CAPS-kurrikulum soos deur die Gautengse onderwysdepartement opgestel.

Woeker Akademie is ‘n privaat huiswerk & leergroep. Woeker Akademie is daar tot die beskikking van leerders en vervul ‘n baie belangrike funksie om leerders van ‘n werkende ouergemeenskap doeltreffend te ondersteun. Hier woeker die kinders saam in ‘n veilige gemaklike omgewing.

WhatsApp Image 2022 09 05 at 17.42.26 2

INSKRYWINGSVORM

ALGEMENE INLIGTING

Galery