Huiswerk en Leergroep

Leerders word opgelaai of gekry by verskeie skole. By vooraf bespreekte punte en word dan na die Woeker Akademie Lokaal vervoer. By Woeker Akademie word die nodige huiswerk,voorbereiding, onvoorbereide lees en hulp met opsomings van die vakke. 

Daar word gefokus op netheid,georganiseerheid  en om snel toetse in tyd afgehandel te doen. Roetine opvolging van klaswerk word elke 2de week na gegaan en geteken.

Daar word gefokus dat leerders voorbereid is vir onvoorbereide toetse wat geskryf word in klastyd. Leerders word ook geleer om vroegtydig te begin met opsommings en voorbereiding vir die eksamens.

Klik hieronder om na die verlangde bladsy gerig te word